Blog Layout

Jongmense Deel Hul Perspektief Op 'n Nuwe Manier Van Skoolhou

In `n wêreld wat skrikwekkend vinnig verander sukkel die huidige skoolstelsel om by te bly, maar MOS-Wêreldwyd is `n nuwe aanlyn-tuisskool wat die leerproses herdefinieër. In die potgooi gesels Chris de Beer met 3 leerlinge Kevin Jooste, Lisha Vorster en Kiana Faia om uit te vind hoe hulle die nuwe leerstelsel ervaar. Ons gesels onderandere oor:

  • Wat hul stokperdjies is en watter dinge laat hul laat lewendig voel.
  • Watter drome koester elkeen.
  • Hoe lyk `n dag in Mos-Wêreldwyd.
  • Waarvan hou hul die meeste en wat vind hul uitdagend.



Vir meer inligting besoek ons gerus by https://www.moswereldwyd.co.za/


22 Jul, 2022
Die Belangrikheid Van Dissipline - Selme - Louise Van Wyk
23 Jun, 2022
Die Toekoms Van Tegnologie - Wikus Breetzke En Aylin Botha
20 Jun, 2022
Die Toekoms Van Onderwys - Alta Greeff En Lizelle Raath
10 Jun, 2022
Die Toekoms Van CA's
03 Jun, 2022
Die Gevare Van Kultgroepe Vir Jongmense - Dr Daniel Maritz
16 May, 2022
Wat Moet Jongmense Doen Om Te Floreer - Johan Beukes, Ivor Swartz En Graeme De Bruyn
06 May, 2022
Graeme De Bruyn, Ivor Swartz En Dr Johan Beukes - Die Rol Van Sukses In 'n Betekenisvolle Lewe
04 May, 2022
Dr Johan Beukes - Leierskap In Die Toekoms
04 May, 2022
De Wet Coetsee - Die Rol Van Sport In Die Holistiese Ontwikkeling Van Jongmense
26 Mar, 2022
Hoe Lewe Ek `n Mooi Lewe by Die MOS Inisiatief 
More posts
Share by: