Blog Layout

Die Belangrikheid Van Dissipline - Selme - Louise Van Wyk

Vandag gesels ons met Selme-Louise wat die hoof is by Karos akademie oor dissipline. Dissipline is uiters belangrik vir jong mense, maar tog worstel meeste ouers en skole hoe om dit sinvol en prakties toe te pas.

In hierdie potgooi gesels ons veral oor:

  • Wat is dissipline en hoekom is dit belangrik?
  • Hoekom is dissipline so `n groot uitdaging?
  • Wat kan skole doen om dissipline beter te handhaaf?
  • Hoe kan ouers en onderwysers hande vat om te sorg dat gesonde dissipline beoefen word?
by Wikus Breetzke 01 Sept, 2022
Jongmense Deel Hul Perspektief Op 'n Nuwe Manier Van Skoolhou
23 Jun, 2022
Die Toekoms Van Tegnologie - Wikus Breetzke En Aylin Botha
20 Jun, 2022
Die Toekoms Van Onderwys - Alta Greeff En Lizelle Raath
10 Jun, 2022
Die Toekoms Van CA's
03 Jun, 2022
Die Gevare Van Kultgroepe Vir Jongmense - Dr Daniel Maritz
16 May, 2022
Wat Moet Jongmense Doen Om Te Floreer - Johan Beukes, Ivor Swartz En Graeme De Bruyn
06 May, 2022
Graeme De Bruyn, Ivor Swartz En Dr Johan Beukes - Die Rol Van Sukses In 'n Betekenisvolle Lewe
04 May, 2022
Dr Johan Beukes - Leierskap In Die Toekoms
04 May, 2022
De Wet Coetsee - Die Rol Van Sport In Die Holistiese Ontwikkeling Van Jongmense
26 Mar, 2022
Hoe Lewe Ek `n Mooi Lewe by Die MOS Inisiatief 
More posts
Share by: